News

Superrugby…In die wedstryd tussen die Warratahs en die Brumbies in Sydney is die jongste telling 24-8 in die Warratahs se guns. Vroeër het die Hurricanes die ...
FIETSRY: Die Australiese jaer, Caleb Evan, het die derde skof van die Tour de France gewen, ‘n kortkop voor Ierland se Sam Bennett. Julian Alaphilippe behou die geel trui ná die skof van 198 kilometer ...
Marinebioloog dr. Melissa Boonzaaier-Davids vertel vir Martelize Brink van die H2O Today-uitstalling wat die fokus plaas op die uitdagings vir waterbronne wêreldwyd.
Die minister van finansies, Tito Mboweni sê drastiese veranderinge moet gemaak word om die land se ekonomiese groei op ‘n volhoubare vlak te kry. Mboweni het in sy Mediumtermynbegrotingsraamwerk gesê ...
RUGBY: Uruguay het verras deur Fidji in ‘n groepwedstryd in die Wêreldbekertoernooi in Kamaishi, Japan met 30-27 te klop. Die Suid-Amerikaners, hoofsaaklik amateurs, was halftyd 21-12 voor.
Twee vroue is deur die Durbanse polisie se georganiseerde misdaadeenheid in hegtenis geneem ná ‘n klopjag op twee huise in Morningside wat na bewering as bordele bedryf word. Die twee vroue is na ...
Thys Louw van Diemersdal op die Durbanville-wynroete sê jy moenie terughou in die wynlande in die winter nie.
Gholfnuus… Branden Grace is met sy twaalfde plek op die Wêreldranglys die Suid-Afrikaner wat die beste geplaas is op dié ranglys. Louis Oosthuizen is in die ...