News

Die DA het ‘n beroep gedoen op die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, om ooreenkomste vir huur met die oog om te koop, na te kom wat die staat met boere ...
2025-07-31T18:00 Die DA eis dat die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerkende Regering, Ronald Lamola, dringend sy besluite oor die afgradering van Taiwan se sending in Suid-Afrika ...
Aanddiens 20 Julie 2025 Ds. Leon Westhof, emerituspredikant van die NG kerk, en mediator in familiereg.
Die EFF sê hy gaan vandag se vieringe by die Khayelitsha-rugbystadion op die Kaapse Vlakte gebruik om sy teenwoordigheid in die gebied te versterk. EFF-ondersteuners van omliggende gebiede soos ...
Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, en Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris van die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek die vergoeding van FlySafair-vlieëniers en die onderhandelinge ...
Die parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het bevestig dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, nie vandag voor die komitee sal verskyn nie. Die minister was veronderstel om ...
Een persoon is doodgeskiet en nog een is gewond in ‘n bendeverwante voorval in Gatesville in Athlone op die Kaapse Vlakte. ‘n Polisiewoordvoerder, Joseph Swartbooi, sê verskeie skote is op die ...
Twee verdagtes, insluitend ‘n Nigeriese burger, is in Makhaza in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte in hegtenis geneem vir dwelmhandel. Die polisiewoordvoerder, Joseph Swartbooi, sê hulle het inligting ...
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ouma en Oupa Kersprojek) ...
Eksperimenteer met brode soos baguette, ciabatta, French loaf, ens. Besluit self hoe dik jy dit sny. Hoe dikker, hoe beter. Die hitte van die pan is belangrik: Dikker brood = lae hitte. Dunner brood = ...
Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier of foelie uit en smeer liggies met olie. OF berei matige kole vir die quesadillas – die tortillas moenie brand voor die kaas gesmelt het ...
Die Nasionale Coronavirusbevelsraad, onder voorsitterskap van President Cyril Ramaphosa, sal vandag vergader oor die huidige situasie in die land, waar daar op ‘n daaglikse basis ‘n aansienlike ...