News

Die EFF sê hy gaan vandag se vieringe by die Khayelitsha-rugbystadion op die Kaapse Vlakte gebruik om sy teenwoordigheid in die gebied te versterk. EFF-ondersteuners van omliggende gebiede soos ...
Die DA het ‘n beroep gedoen op die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, om ooreenkomste vir huur met die oog om te koop, na te kom wat die staat met boere ...
2025-07-31T18:00 Die DA eis dat die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerkende Regering, Ronald Lamola, dringend sy besluite oor die afgradering van Taiwan se sending in Suid-Afrika ...
Aanddiens 20 Julie 2025 Ds. Leon Westhof, emerituspredikant van die NG kerk, en mediator in familiereg.
Agt mense wat probeer het om ‘n stuk grond in Burlington by Durban te beset, is vanoggend in verband met openbare geweld in hegtenis geneem. Dit volg ná die dood van die 18-jarige Siyanda Ndlovu wat ...
Marinebioloog dr. Melissa Boonzaaier-Davids vertel vir Martelize Brink van die H2O Today-uitstalling wat die fokus plaas op die uitdagings vir waterbronne wêreldwyd.
Videos you watch may be added to the TV's watch history and influence TV recommendations. To avoid this, cancel and sign in to YouTube on your computer.
Die Grensbestuursowerheid het nuwe paspoortstempels by alle grensposte in Suid-Afrika op 1 Augustus in gebruik geneem. Die stempels het gevorderde veiligheidskenmerke om korrupie by grensposte te ...
Die minister van finansies, Tito Mboweni sê drastiese veranderinge moet gemaak word om die land se ekonomiese groei op ‘n volhoubare vlak te kry. Mboweni het in sy Mediumtermynbegrotingsraamwerk gesê ...
FIETSRY: Die Australiese jaer, Caleb Evan, het die derde skof van die Tour de France gewen, ‘n kortkop voor Ierland se Sam Bennett. Julian Alaphilippe behou die geel trui ná die skof van 198 kilometer ...
Pieter Geldenhuys– toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter ...