News
Die DA sê die Tesourie het nie genoeg gedoen om alternatiewe tot ân BTW-verhoging te vind in vanjaar se begroting nie. Die DA en die EFFse dringende hofaansoek om te keer dat BTW op 1 Mei verhoog word ...
Kardinale van die Rooms Katolieke kerk vergader vandag om Pous Fransiskus se begrafnis te beplan. Tientalle wêreldleiers sal die begrafnis bywoon. Pous Fransiskus is gister op 88-jarige ouderdom in ...
Gautengse verkeersowerhede sê volgens voorlopige statistiek blyk dit of daar oor die Paasnaweek ân afname in noodlottige ongelukke op die provinsie se paaie was. Voorlopige syfers toon dat negentien ...
Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig dat die polisie ân voorval ondersoek waar skote op sy motorstoet afgevuur is. Die voorval het verlede maand plaasgevind terwyl Mashatile op pad huis toe was ...
Meer as honderd mense is die afgelope naweek by die Beitbrug-grenspos by Musina in Limpopo in hegtenis geneem, toe hulle die land onwettig probeer binnekom het. Die kommissaris van die ...
Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê voorlopige syfers toon dat daar oor die Paasnaweek in alle provinsies ân afname in padsterftes was, met die uitsluiting van Mpumalanga. Agtien mense is ...
Verskeie politieke partye in die Parlement het die uitstel van die voorlegging van die nasionale begroting en die aanvaarding van die fiskale raamwerk as die hoogtepunte in die parlement se eerste ...
Die ANC in die Noord-Kaap sê hy is gereed vir sy verkiesingskonferensie wat môre begin. Die konferensie kom na die voltooiing van tak- en streekskonferensies wat deur ontevrede lede ontsier is omdat ...
Ses verdagtes verskyn môre in die Chistiana-landdroshof in Noordwes in verband met die diefstal van koperkabels verlede week. Die provinsiale polisiewoordvoerder, Mpho Manyoba, sê ...
My oë voel of Ć doringdraad hulle gekrap het, my ore tuit â ek lyk soos Ć rolprentsiel met vratjies en drie ekstra fronsplooie. Die oorsaak: TRANSFORMERS: REVENGE OF THE FALLEN. As jy gedink het ...
Wêreldnetbal het die skorsing bevestig van Netbal Suid-Afrika se president, Cecilia Molokwane wat haar vir ân derde keer vir die posisie wil verkiesbaar stel. Sy is na bewering besig om ontslae te ...
Die hoof van die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika, aartsbiskop Thabo Makgoba, sê die legitimiteit van elke party wat tot die parlement verkies is, moet gerespekteer word. Hy het bygevoeg dat, tensy ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results