Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
Minstens vier mense is dood en tien is in hospitale opgeneem na geweld tussen plaaslike inwoners en buitelandse burgers by Addo in die Oos-Kaap. Dit volg nadat ‘n plaaslike man na bewering Saterdagnag ...
Spanne van Gift of the Givers begin vandag met ‘n volskaalse humanitêre operasie by Saldanha aan die Kaapse Weskus, ná oorstromings in die Middelpos-informele nedersetting. ‘n Woordvoerder, Ali Sablay ...
Die Gautengse Department van Gesondheid gaan appelleer teen ‘n onlangse Johannesburgse Hooggeregshof-uitspraak oor onkologiedienste, ná ‘n aansoek wat deur die Kanker Alliansie ingedien is. Die hof ...
‘n Reeksverkragter is in die hooggeregshof in Kaapstad tot ses keer lewenslange tronkstraf, en 50 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Die verkragtings het tussen 2014 en 2019 in Delft plaasgevind. Die ...
Gautengse regeringsleiers het ‘n beroep gedoen vir strenger grensbeheer en optrede teen onwettige immigrante. Die premier, Panyaza Lesufi, en die burgemeester van die Tshwane-metro, Nasiphi Moya, het ...
Die Ondersoekdirektoraat teen korrupsie gaan weer probeer om die Gupta-broers aan Suid-Afrika te laat uitlewer. So het die hoof van die direktoraat, Andrea Johnson, aan die Staande Komitee oor ...
Die polisievakbond, SAPU het ook sy kommer uitgespreek oor die aantygings wat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, generaal Nhlanhla Mkhwanazi teen die minister van polisie, Senzo Mchunu gemaak ...
Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Zolile Williams sê die rampverligtingsbefondsing van die nasionale regering, is nie genoeg om al die skade en verliese weens verlede maand se oorstromings ...
Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen korrupsie, adv. Andrea Johnson, sê die OD gaan weer probeer om die Gupta-broers aan Suid-Afrika te laat uitlewer. Johnson het aan die Staande Komitee oor ...
Die polisie in Gauteng ondersoek ‘n saak van poging tot moord nadat een persoon vanoggend in ‘n skietery by ‘n taxistaanplek in Meyerton gewond is. ‘n Leerling van die Hoërskool DF Malan is skynbaar ...
Die DA-leier, John Steenhuisen sal vandag jong mense in Mahushu in Mbombela in Mpumalanga toespreek, as deel van die party se herdenking van Jeugdag. Dit volg te midde van kommer oor die hoë ...