News
Die EFF sê hy gaan vandag se vieringe by die Khayelitsha-rugbystadion op die Kaapse Vlakte gebruik om sy teenwoordigheid in die gebied te versterk. EFF-ondersteuners van omliggende gebiede soos ...
Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier of foelie uit en smeer liggies met olie. OF berei matige kole vir die quesadillas – die tortillas moenie brand voor die kaas gesmelt het ...
Die parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het bevestig dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, nie vandag voor die komitee sal verskyn nie. Die minister was veronderstel om ...
Die DA het ‘n beroep gedoen op die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, om ooreenkomste vir huur met die oog om te koop, na te kom wat die staat met boere ...
Die Pretoriase landdroshof het die saak van meineed teen die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, tot 25 Maart uitgestel. Mkhwebane het vanoggend verskyn op drie aanklagte van meineed wat verband ...
Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het aangekondig dat twee matriekvraestelle landwyd oorgeskryf sal word. Dit volg nadat twee vraestelle uitgelek het voordat die leerlige die vak sou ...
Georganiseerde misdaadsindikate wat Durbanse hawens gebruik, gaan beteken dat die stad die middelpunt van dwelmhandel in Suider-Afrika word. Die direkteur van die Internasionale Narkotika Beheerraad, ...
Brittanje het bevestig dat ‘n Britse man, vermoedelik van Somaliese herkoms, in Kenia in hegtenis geneem is in verband met die Westgate-winkelsentrumbeleg in Nairobi waartydens minstens 67 mense dood ...
Die polisie in Hongkong het talle mense in hegtenis geneem wat geleenthede bygewoon het ter herdenking van die Tiananmen-plein slagting in 1989. Die owerheid het Hongkong se aansoek van die hand gewys ...
Die SAUK het ontken dat hy ‘n verdere hulppakket van die regering gevra het. Die openbare uitsaaier sê hy is soos bykans alle bedrywe negatief geraak deur die coronaviruspandemie wat tot ‘n daling in ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results